PIESANG MUFFINS
BESTANDELE:
Meel -
2 koppies
Piesangs -
4
Eiers -
2
Suiker -
1 koppie
Sout -
Knypie
Kaneel -
Teelepel
Vinielje
geursel -
4 druppels
Bak poeier -
Teelepel
Melk -
koppie

Botter -
Eetlepel
Spray&Cook
METODE:
Gooi
die vier druppels vinielje by die eier en suiker mengsel. Sif die meel, sout en
kaneel saam. Vou die fyngemaakte piesangs, eier en suiker mengsel en die droë
bestandele alles bymekaar. Voeg die melk by. Smelt die botter en meng saam met
die res van die deeg. Laastens word die bakpoeier by geklits.Spuit
Spray&Cook in die holtes van ‘n muffin-pannetjie en skep die holtes half
vol met deeg. Plaas in die oond vir
20 minute of tot gaar. Maak sowat 8 groot
muffins.

Geniet
dit saam met heuning, konfyt, kaas en/of room.
No comments:
Post a Comment