Bestandele
250 g broccoli
15 ml (1 e) olyfolie
250 g sampioene, gehalveer
sout en vars gemaalde swartpeper
6 gaar hoenderborsies, in stukke gesny
15 ml (1 e) olyfolie
250 g sampioene, gehalveer
sout en vars gemaalde swartpeper
6 gaar hoenderborsies, in stukke gesny
Sous
1 blik (415 g) sampioenroomsop
125 ml (½ k) mayonnaise
15 ml (1 e) kerriepoeier
sout en vars gemaalde peper
125 ml (½ k) cheddarkaas, gerasper
1 blik (415 g) sampioenroomsop
125 ml (½ k) mayonnaise
15 ml (1 e) kerriepoeier
sout en vars gemaalde peper
125 ml (½ k) cheddarkaas, gerasper
1. Voorverhit die oond tot 180 ˚C.
2. Stoom die broccoli tot net gaar en hou eenkant.
3. Verhit die olyfolie in ’n pan en braai die sampioene tot gaar. Geur met
sout en peper. Verwyder die pan van die hitte en roer die broccoli, sampioene
en hoender bymekaar.
Metode
1. Meng die sampioensop, mayonnaise en kerriepoeier saam. Geur met sout en peper.
1. Meng die sampioensop, mayonnaise en kerriepoeier saam. Geur met sout en peper.
2. Sit die hoendermengsel in ’n groot oondbak en giet die sous oor.
3. Sprinkel die kaas oor en bak 15-20 minute tot goudbruin en gaar