HOENDERGEREG
16 Hoenderdye
1 koppie blatjang
1 koppie droe witwyn
1 koppie pitlose rosyne
1 t Tiemie
Geursel: Sout hoender soos volg:
3 Eetl. Meelblom en 1 t kerriepoeier. Sit in plastiese sakkie met hoender en skud goed sodat hoender bedek is.
Plaas die hoender in bak waarin sous reeds is. Bak in oond in bedekte bak vir ongeveer 1 uur. Draai stukke na 30 minute om.
Bedien saam met basmatie rys en ‘n groenslaai.
Hierdie klink heerlik!
No comments:
Post a Comment